Pannekoek wat werk
Bestanddele
- 4 koppies bruismeel
- 4 eiers
- 4 koppies water
- 1⁄4 koppie asyn
- 3⁄4 koppie olie
- knippie sout
Metode
Klits eiers en voeg dan res van bestanddele by en klits goed saam.
Klits eiers en voeg dan res van bestanddele by en klits goed saam.